Hierdie webwerf is gestig om die geskiedenis van Hoërskool Centurion se rugby te vir ewig. Baie werk word nog benodig om wedstryd informasie op te spoor voor 2024, maar met tyd sal ons nader beweeg aan die doelwit.
Kontak ons gerus by info@woeriesrugby.co.za indien u enige informasie beskikbaar het of as die statistieke nie korrek is nie.
As 'n oud-Woerie en huidige Pa van Woeries is die hoop dat hierdie webwerf sal groei in die toekoms.