2025 BESTE DRIE

Laat jou stem hoor en kies die beste drie van elke afdeling. Die uitslae sal gebruik word om die 2025 drie van die jaar te kies.

Ongelukkig kan van die drieë nie gebruik word nie as gevolg van video kwaliteit, of omdat daar geen opnames gemaak was tydens

die wedstryde nie. Indien daar wel drieë is wat privaat afgeneem is kan dit gestuur word na info@woeriesrugby.co.za

Kies die beste drie van die NWU Finale

 *

Kies die beste drie van die O/16 toer

 *

Kies die beste drie van die B-Easter Rugbyfees

 *

Kies die beste drie van die NWU Finale

 *

Kies die beste drie van die O/16 toer

 *

Kies die beste drie van die O/16 toer

 *

Kies die beste drie van die 1stes toer

 *

Kies die beste drie teen Hoërskool Dinamika

 *

Kies die beste drie teen Hoërskool Overkruin

 *